Wilhelm Adolph Alheit

Wilhelm Adolph Alheit
Ds. Wilhelm Adolph Alheit
Ds. W.A. Alheit

Naam Wilhelm Adolph Alheit
Geboorte 25 Maart 1853
Carnarvon, Kaapkolonie
Sterfte 31 Desember 1910
Kleinmond, Kaapland
Kerkverband Nederduits Gereformeerd
Gemeente(s) Colesberg, Dordrecht, Ceres
Jare aktief 1877-1910
Kweekskool Kweekskool, Stellenbosch

Ds. Wilhelm Adolph Alheit (Carnarvon, 25 Maart 1853Kleinmond, 31 Desember 1910) was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, een van die groot leiersfigure in dié kerkverband tydens die tweede helfte van die 19de en vroeë 20ste eeu, saam met onder andere (in geen bepaalde volgorde nie) dr. Andrew Murray, ds. J.R. Albertyn, proff. Charles Murray, Nicolaas Hofmeyr, Adriaan Moorrees, dr. J.D. Kestell, di. D.S. Botha, P.G.J. Meiring, Daniël Jozua Pienaar, Paul Nel en ds. W.A. Joubert.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne