Will Sasso

Will Sasso
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Christopher Sasso[1]
Geboorte 24 Mei 1975 (1975-05-24) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Will Sasso (gebore 24 Mei 1975) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore (1996), Drop Dead Gorgeous (1999), Southland Tales (2006), en The Three Stooges (2012).

  1. Will Sasso in die Internet-rolprentdatabasis

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne