Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Willard Waterman | |
Geboortenaam | Willard Lewis Waterman |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1914 |
Sterfte | 2 Februarie 1995 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Willard Waterman (29 Augustus 1914 – 2 Februarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery Street (1950), Auntie Mame (1958), en The Apartment (1960), en in die televisiereeks The Great Gildersleeve (1954).