William Allen Young

William Allen Young
Geboorte 24 Januarie 1954 (1954-01-24) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Allen Young (gebore 24 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge (1985) en Lock Up (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne