William Bakewell

William Bakewell
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Bakewell (2 Mei 1908 – 15 April 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All Quiet on the Western Front (1930), Gone with the Wind (1939), Hop Harrigan America's Ace of the Airways (1946), en Radar Men from the Moon (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne