William Bendix | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1936–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Bendix (14 Januarie 1906 – 14 Desember 1964) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Glass Key (1942), Wake Island (1942), Lifeboat (1944), en The Blue Dahlia (1946).