William Dalrymple | |
---|---|
![]() William Dalrymple in 2014 | |
Gebore | William Hamilton-Dalrymple 20 Maart 1965 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | skrywer en historikus |
Eggenoot | Olivia Fraser |
Kinders | 3 |
Ouer(s) | Sir Hew Hamilton-Dalrymple, 10de Baronet (vader) |
Webwerf | www.williamdalrymple.uk.com |
William Hamilton Dalrymple (gebore 20 Maart 1965) is 'n Britse skrywer en historikus.[1]
Hy het talle boeke oor die geskiedenis van Indië soos The Age of Kali (1998), The White Mughals (2002) en The Last Mughal (2006), geskryf.