William Demarest | |
Geboortenaam | Carl William Demarest |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1892 |
Sterfte | 28 Desember 1983 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Demarest (27 Februarie 1892 – 28 Desember 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Smith Goes to Washington (1939), Hail the Conquering Hero (1944), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en in die televisiereeks My Three Sons (1960).