William Dieterle

William Dieterle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wilhelm Dieterle
Geboorte (1893-07-15)15 Julie 1893
Sterfte 9 Desember 1972 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Aktiewe jare 1911–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Dieterle (15 Julie 1893 – 9 Desember 1972) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Faust (1926), The Story of Louis Pasteur (1936), The Life of Emile Zola (1937), en Portrait of Jennie (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne