Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Farnum | |
![]() | |
Geboorte | 4 Julie 1876 |
---|---|
Sterfte | 5 Junie 1953 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Farnum (4 Julie 1876 – 5 Junie 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Samson (1915), The Man Hunter (1919), The Count of Monte Cristo (1934), en Samson and Delilah (1949).