William Golding | |
---|---|
![]() William Golding in 1983 | |
Gebore | William Gerald Golding 19 September 1911 |
Sterf | 19 Junie 1993 Perranarworthal, Cornwall, Engeland |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer van romans, dramas en gedigte |
Bekend vir | Lord of the Flies |
Titel | Sir (1988) |
Webwerf | https://william-golding.co.uk/ |
Sir William Gerald Golding (19 September 1911 – 19 Junie 1993) was 'n Engelse skrywer, digter en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde (1983).[1] Hy ontvang ook die Booker-prys vir letterkunde in 1980, vir sy roman The Rites of Passage.