William Haines

William Haines
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles William Haines
Geboorte (1900-01-02)2 Januarie 1900
Sterfte 26 Desember 1973 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en kunsregisseur
Aktiewe jare 1922–1935
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Haines (2 Januarie 1900 – 26 Desember 1973) was 'n Amerikaanse akteur en kunsregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tell It to the Marines (1926), West Point (1927), Show People (1928), en Just a Gigolo (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne