William Henry (akteur)

William Henry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1914-11-10)10 November 1914
Sterfte 10 Augustus 1982 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Twee kinders uit eerste huwelik; 'n naamgenootseun uit die tweede huwelik
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Henry (10 November 1914 – 10 Augustus 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Man (1934), Television Spy (1939), Emergency Squad (1940), en The Invisible Informer (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne