William Hopper | |
![]() | |
Geboortenaam | William DeWolf Hopper Jr. |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1915 |
Sterfte | 6 Maart 1970 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Hopper (26 Januarie 1915 – 6 Maart 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), The Bad Seed (1956), en 20 Million Miles to Earth (1957), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).