Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Keighley | |
Geboortenaam | William Jackson Keighley |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1889 |
Sterfte | 24 Junie 1984 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
'William Keighley (4 Augustus 1889 – 24 Junie 1984) was 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente G' Men (1935), Bullets or Ballots (1936), The Adventures of Robin Hood (1938), en Torrid Zone (1940).