William Kennedy Dickson

Greep uit Dickson Greeting, die oudste Amerikaanse film wat aan 'n publieke gehoor gewys is (in 1891).

William Kennedy Laurie Dickson (3 Augustus 186028 September 1935) was 'n Brits-Amerikaanse uitvinder wat 'n vroeë rolprentkamera tydens sy werk vir Thomas Edison bedink het.[1][2]

  1. "it was his Scottish protégé, William Dickson, who... ", The Scotsman, 23 Maart 2002
  2. "William Dickson, Scottish inventor and photographer", Science & Society Picture Library, besoek 18 September 2010

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne