William Makepeace Thackeray | |
---|---|
Daguerreotipe van William Makepeace Thackeray deur Jesse Harrison Whitehurst (1819–1875) | |
Gebore | 18 Julie 1811 |
Sterf | 24 Desember 1863 |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Skrywer |
William Makepeace Thackeray (/ˈθækəri/; 18 Julie 1811 – 24 Desember 1863) was 'n Britse romansier en skrywer. Hy is bekend vir sy satiriese werke, en veral dan Vanity Fair, welke 'n Metafiksionele werk is en 'n panoramiese portret van die Engelse beskawing uitbeeld.