William Redfield (akteur)

William Redfield
Geboorte (1927-01-26)26 Januarie 1927
Sterfte 17 Augustus 1976 (op 49)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Redfield (26 Januarie 1927 – 17 Augustus 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fantastic Voyage (1966), A New Leaf (1971), Death Wish (1974), en One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne