William Sanderson | |
Geboorte | 10 Januarie 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Sanderson (gebore 10 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner (1982) en Last Man Standing (1996), en in die televisiereekse Deadwood (2004) en True Blood (2008).