William Thomas Stead

William Thomas Stead
Gebore5 Julie 1849
Sterf15 April 1912 (op 62)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepJoernalis
Bekend virThe Maiden Tribute of Modern Babylon
Webwerfattackingthedevil.co.uk
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "salaris"

William Thomas Stead (5 Julie 1849 - 15 April 1912) was 'n Britse joernalis wat gesterf het in die ondergang van die RMS Titanic.

Hy was ook 'n pionier van ondersoekende joernalistiek, en een van die mees omstrede figure in Britse joernalistiek van die Victoriaanse tydperk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne