Lord Kelvin | |
William Thomson, 1ste Lord Kelvin
| |
Geboortenaam | William Thomson |
---|---|
Gebore | Belfast, Ierland, Verenigde Koninkryk | 26 Junie 1824
Oorlede | 17 Desember 1907 (op 83) Largs, Ayrshire, Scotland, United Kingdom |
Blyplek | Belfast; Glasgow; Cambridge |
Nasionaliteit | Brits |
Instelling(s) | Universiteit van Glasgow |
Alma mater | Royal Belfast Academical Institution Universiteit van Glasgow Peterhouse, Cambridge |
Ander akademiese adviseur(s) | William Hopkins |
Ander bekende student(e) | William Edward Ayrton William Murray Morrison |
Bekend vir | Joule–Thomson effek Thomson effek Spieël galvanometer Kelvin–Voigt materiaal Kelvin golf Kelvin–Helmholtz instabiliteit Kelvin-Helmholtz-meganisme Kelvin–Helmholtz luminosity Kelvin-transformasie absolute nul Kelvin se sirkulasie stelling Kelvin–Stokes stelling Kelvin brug Vier-terminale sensing Kelvin vergelyking Kelvin-Varley deler Magnetoresistance Die naam 'kinetiese energie' ontwikkel |
Beïnvloed deur | John Pringle Nichol Humphry Davy Julius Robert von Mayer Henri Victor Regnault |
Invloed op | Andrew Gray |
Toekennings | Eerste Smith's Prize (1845) Royal Medal (1856) Keith Medal (1864) Matteucci Medal (1876) Albert Medal (Royal Society of Arts) |
Handtekening | |
notas | Dit word geglo dat "PNP" in sy handteking 'n afkorting vir "Professor of Natural Philosophy" was. Hy het ook onder die bynaam "P. Q. R." geskryf |
William Thomson, 1st Baron Kelvin, OM, GCVO, PC, FRS, FRSE; 26 Junie 1824 – 17 Desember 1907), 'n Ulster-Skot[1][2] Wiskundige fisikus en ingenieur is in Belfast 1824 gebore. By die Universiteit van Glasgow het hy belangrike navorsing op die gebied van wiskundige analise van elektrisiteit en die formulering van die eerste en die tweede wette van termodinamika Hy het saam met Hugh Blackburn, die professor van wiskunde gewerk.
Die Kelvintemperatuurskaal word in sy eer so genoem. Hierdie skaal gebruik absolute nul as sy nul punt. Al is absolute nul tydens sy lewe al bekend, het hy dit gemeet en 'n waarde van −273.15 grade Celsius gekry.
Hy kry die titel "Baron Kelvin" in 1892 te erkenis van sy wetenskaplikke werk in termodinamika en ook vir sy sy teenkanting teen Ierse selfregering (Home Rule). Die naam "Kelvin" is afgelui van die Kelvin-rivier wat langsaan sy labratorium by die Universiteit van Glasgow gevloei het.[3][4][5]