Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Windom | |
Geboorte | 1923 |
---|---|
Sterfte | 2012 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Windom (1923 - 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), Escape from the Planet of the Apes (1971), Uncle Buck (1989), en True Crime (1999).