William Wyler | |
![]() | |
Geboortenaam | Willi Wyler |
---|---|
Geboorte | 1 Julie 1902 |
Sterfte | 27 Julie 1981 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, en akteur |
Aktiewe jare | 1925–1970 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Wyler (1 Julie 1902 – 27 Julie 1981) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Roman Holiday (1953), The Big Country (1958), en Ben-Hur (1959).