William Humphreys-kunsgalery

William Humphreys-kunsgalery
Stad of dorp Kimberley
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Openingsjaar 1952
Tipe kunsgalery Staatsgefinansierde nasionale erfenis met 'n kunsversameling wat wissel van 17de-eeuse Nederlandse meesters en Europese kunswerke tot kontemporêre Suid-Afrikaanse kuns
Webtuiste William Humphreys Art Gallery, Kimberley

Die William Humphreys-kunsgalery in Kimberley is een van die belangrikste kunsmuseums in Suid-Afrika. Sedert sy opening in 1952 het dit tot 'n kultuursentrum vir die Noord-Kaap ontwikkel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne