William Wallace

William Wallace
Sir William Wallace
Geboreca. 1270
Sterf23 Augustus 1305
Smithfield, Londen, Middlesex, Engeland
NasionaliteitVlag van Skotland Skotland
BeroepBevelvoerder in die Skotse Oorloë van Onafhanklikheid
KindersGeen bekend
Ouer(s)Vader: Alan Wallace
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "godsdiens"

William Wallace was 'n Skotse ridder wat in die Middeleeue teen die koning van Engeland, Eduard I, geveg het. Hy is in ongeveer 1272 gebore en is op 23 Augustus 1305 deur die Engelse tereggestel. Skotland is deur Eduard opgeëis, maar Wallace het geweier om trou aan Engeland te sweer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne