Willie Garson

Willie Garson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Garson Paszamant
Geboorte 20 Februarie 1964 (1964-02-20) (61 jaar oud)
Sterfte 21 September 2021
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (aangeneem)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willie Garson (gebore 20 Februarie 1964, sterf 21 September 2021) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sex and the City (2008) en in die televisiereekse White Collar (2009) en Hawaii Five-0 (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne