Willie Rushton

Willie Rushton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William George Rushton
Geboorte (1937-08-18)18 Augustus 1937
Sterfte 11 Desember 1996 (op 59)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willie Rushton (18 Augustus 1937 – 11 Desember 1996) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nothing But the Best (1964), Those Magnificent Men in Their Flying Machines or How I Flew from London to Paris in 25 hours 11 minutes (1965), en The Bliss of Mrs. Blossom (1968), en in die televisiereeks Up Pompeii! (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne