Willy Fritsch

Willy Fritsch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wilhelm Egon Fritz Fritsch
Geboorte (1901-01-27)27 Januarie 1901
Sterfte 13 Julie 1973 (op 72)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willy Fritsch (27 Januarie 1901 – 13 Julie 1973) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Melody of the Heart (1929), Woman in the Moon (1929), Amphitryon (1935), en Inglourious Basterds (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne