Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Willy Semmelrogge | |
Geboorte | 15 Maart 1923 |
---|---|
Sterfte | 10 April 1984 (op 61) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Willy Semmelrogge (15 Maart 1923 – 10 April 1984) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enigma of Kaspar Hauser (1974) en Woyzeck (1979), en in die televisiereeks Tatort (1970).