Wilson Bethel

Wilson Bethel
Geboortenaam Stephen Wilson Bethel
Geboorte 24 Februarie 1984 (1984-02-24) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wilson Bethel (gebore 24 Februarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Inherent Vice (2014) en in die televisiereekse Hart of Dixie (2011) en How to Get Away with Murder (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne