Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Windell Middlebrooks | |
Geboortenaam | Windell Dwain Middlebrooks, Jr. |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Windell Middlebrooks is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scrubs (2001), The Bernie Mac Show (2001), The Suite Life on Deck (2008), en Body of Proof (2011).