Windsor Davies

Windsor Davies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1930-08-28)28 Augustus 1930
Sterfte 17 Januarie 2019 (op 88)
Nasionaliteit Brits
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Windsor Davies (28 Augustus 1930 – 17 Januarie 2019) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Carry on England (1976) en in die televisiereekse The Donati Conspiracy (1973) en It Ain't Half Hot Mum (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne