Winston Rabotapi | |
![]() Rabotapi in 2010 | |
Lid van die Noordwes provinsiale wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
---|---|
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 7 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Winston Rabotapi is Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die Demokratiese Alliansie.[1] Tussen 2009 en 2019 was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.[2]