Withaarbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. friderici-guilielmi
|
Binomiale naam | |
Encephalartos friderici-guilielmi Lehm., (1834)
| |
Sinonieme | |
|
Die Withaarbroodboom (Encephalartos friderici-guilielmi) is 'n endemiese Suid-Afrikaanse broodboom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Alhoewel dit wydverspreid en relatief volop voorkom, het die aantal bome wat in die natuur voorkom geleidelik met ongeveer 20 persent oor die afgelope 90 jaar afgeneem as gevolg van versameling deur tuiniers en tradisionele genesers of hul verskaffers.[1] Die boom is ’n byna-bedreigde spesie op die IUBN-rooilys.
Die boom se FSA-nommer is 4.[2]