Witoorpikkewyn

Witoorpikkewyn
'n Witoorpikkewyn in Suid-Georgië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. papua
Binomiale naam
Pygoscelis papua
(Forster, 1781)
Verspreiding rondom die Suidpool

Die witoorpikkewyn (Pygoscelis papua) is 'n voël wat op die Antarktiese-eilande voorkom en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die Gentoo Penguin. Pikkewyne kan natuurlik nie vlieg nie, maar is sterk swemmers. Die witoorpikkewyn kan 'n spoed van 40 kilometer per uur in die water haal.

  1. BirdLife International (2012). "Pygoscelis papua". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne