Witpenskorhaan

Witpenskorhaan
E. s. canicollis, mannetjie in Kenia.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. senegalensis
Binomiale naam
Eupodotis senegalensis
(Vieillot, 1820)
Sinonieme

Eupodotis barrowii
Eupodotis caffra

Die witpenskorhaan (Eupodotis senegalensis) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die Oos-Kaap, noordoos Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in oop grasvelde en yl beboste savanne en verkies hoër gras soos die meeste korhane. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 – 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Korhaan of White-bellied Bustard.

Mannetjie in Maasai Mara, Kenia.
E. s. erlangeri, wyfie, Serengeti, Tanzanië.
E. s. erlangeri, mannetjie, Serengeti, Tanzanië.
  1. BirdLife International (2012). "Eupodotis senegalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne