Witta Pohl

Witta Pohl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1937-11-01)1 November 1937
Sterfte 4 April 2011 (op 73)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Witta Pohl (1 November 1937 – 4 April 2011) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Supermarkt (1974) en Group Portrait with a Lady (1977), en in die televisiereeks Diese Drombuschs (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne