Witwangsterretjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. repressa
|
Binomiale naam | |
Sterna repressa Hartert, 1916
|
Die Witwangsterretjie (Sterna repressa) is 'n seldsame voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 32 – 35 cm lank, 80 - 100 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-cheeked Tern.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)