Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wolf Vostell (* 14 Oktober 1932 in Leverkusen; † 3 April 1998 in Berlin) was 'n Duitse video-kunstenaar, skilder, beeldhouer en tekenaar.[1]
Vostell was 'n belangrike kunstenaar in die tweede helfte van die 20ste eeu. Hy het geglo dat kuns in die straat moet plaasvind en dat die gehoor betrokke moet wees.[1] Een van sy werke, die sogenaamde "130 km per uur", was 'n ongeluk tussen 'n trein en 'n motor.[2]