Wolfgang Preiss

Wolfgang Preiss
Geboorte (1910-02-27)27 Februarie 1910
Sterfte 27 November 2002 (op 92)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wolfgang Preiss (27 Februarie 1910 – 27 November 2002) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Plot to Assassinate Hitler (1955), The Longest Day (1962), The Train (1964), en A Bridge Too Far (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne