Wolfgang von Trips | |
---|---|
Von Trips (middel) by die 1957 Argentynse Grand Prix
| |
Geboortedatum | 4 Mei 1928 |
Geboorteplek | Keulen, Rynland, Pruise, Duitsland |
Sterfte | 10 September 1961 (op 33) Monza, Italië |
Nasionaliteit | Wes-Duitsland |
Aktiewe jare | 1956 – 1961 |
Inskrywings | 29 (27 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 2 |
Podiums | 6 |
Loopbaanpunte | 56 |
Voorste wegspronge | 1 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 1956 Britse Grand Prix |
Eerste wen | 1961 Hollandse Grand Prix |
Laaste wen | 1961 Britse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1961 Italiaanse Grand Prix |
Wolfgang von Trips (4 Mei 1928 – 10 September 1961), ook bekend as Wolfgang Graf Berghe von Trips met die bynaam 'Taffy' deur vriende en mede-renjaers,[1] was 'n Duitse renjaer. Hy was die seun van 'n adellike Rynlandse familie.[2]