Wolverhampton

Wolverhampton

Ligging in Engeland Sint Peter kerk
Kaart in 1921
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap West Midlands
 Bynaam W'ton, Wolves, Wolvo
 Leuse Out of darkness cometh light
 Koördinate 52°35′N 2°8′W / 52.583°N 2.133°W / 52.583; -2.133
 Oppervlakte:  
 - Totaal 69,44 vk km
 Hoogte bo seevlak ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 236 000
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Amptelike Webwerf www.wolverhampton.gov.uk

Wolverhampton (uitgespreek /ˌwʊlvərˈhæmptən/) is 'n stad in Sentraal-Engeland (in die Verenigde Koninkryk), wes van Birmingham, met 'n bevolking van omtrent 236 000 in 2006.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne