Woodrow Parfrey

Woodrow Parfrey
Geboorte (1922-10-05)5 Oktober 1922
Sterfte 29 Julie 1984 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Adam Parfrey
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Woodrow Parfrey (5 Oktober 1922 – 29 Julie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Planet of the Apes (1968), Dirty Harry (1971), Papillon (1973), en The Outlaw Josey Wales (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne