Wuxi 无锡 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhao JuanJun (赵建军) |
• Burgemeester | Du XiaoGang (杜小刚) |
Oppervlak | |
• Totaal | 4 787,61 km2 (1 848,51 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 372 624 |
• Digtheid | 1 566/km2 (4 060/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 214000, 214200, 214400 |
Skakelkodes | 510 |
Webwerf | wuxi.gov.cn |
Wuxi (Chinees: 无锡) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 7,495,000 in 2024.
Die stad is geleë net suid van die Yangtze, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Sjanghai aan die kus van die Oos-Chinese See in die ooste van China. Wuxi is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar.