Wyatt Oleff | |
Geboortenaam | Wyatt Jess Oleff |
---|---|
Geboorte | 13 Julie 2003 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wyatt Oleff (gebore 13 Julie 2003) is 'n Amerikaanse akteur, bekend daarvoor dat hy die rol van Stanley Uris in die 2017-gruwelfilm It vertolk het. Hy is verder bekend vir sy rol in die rolprent Guardians of the Galaxy (2014). Hy het ook in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Scorpion (2014) gespeel.