Wyatt Russell | |
Geboortenaam | Wyatt Hawn Russell |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wyatt Russell (gebore 10 Julie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soldier (1998), Cold in July (2014), 22 Jump Street (2014), en Everybody Wants Some!! (2016).