Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wyntoerisme, vinitoerisme of enotoerisme verwys na toerisme wat die proe, verbruik of aankoop van wyn, dikwels by die bron van die wyn self, insluit. Waar ander soorte toerisme dikwels passief van aard is, kan enotoerisme bestaan uit besoeke aan wynkelders, wynproe, wingerde of selfs aktief aan die oes deelneem.