Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Xavier Dolan | |
![]() | |
Geboortenaam | Xavier Dolan-Tadros |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1989 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Xavier Dolan (gebore 20 Maart 1989) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Killed My Mother (2009), Heartbeats (2010), Tom at the Farm (2013), en Mommy (2014).