Xavier Samuel

Xavier Samuel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Desember 1983 (1983-12-10) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Xavier Samuel (gebore 10 Desember 1983) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Twilight Saga: Eclipse (2010), Adore (2013), Fury (2014), en Love & Friendship (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne