Xcas

Xcas
Xcas
Xcas kan differensiaalvergelykings oplos

Xcas (ook bekend as Giac) is 'n oopbronkode[1] programbiblioteek wat gebruik word om berekeninge op die gebied van rekenaaralgebra te visualiseer, dit wil sê, Xcas is wiskundige sagteware.[2]

Giac is 'n programbiblioteek geskryf in C++,[3] wat in rekenaaralgebra-toepassings spesialiseer. As gevolg van die inkapseling as 'n alleenstaande biblioteek, kan dit ook maklik geïntegreer word in ander toepassings en na verskillende bedryfstelsels gestuur word. 'n Grafiese gebruikerskoppelvlak vir Giac is beskikbaar in die vorm van Xcas. Xcas is 'n gebruikerskoppelvlak vir Giac.

  1. https://dergipark.org.tr/en/download/article-file/508335
  2. http://bernard.parisse.pagesperso-orange.fr/english.html
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 29 Maart 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne